Company cover image
Company icon

Lynnwood Netbal-akademie

Company locations map

Opening hours

  • Sunday

    Day off

  • Monday

    2:00 PM - 4:30 PM

  • Tuesday

    2:00 PM - 4:30 PM

  • Wednesday

    Day off

  • Thursday

    Day off

  • Friday

    1:30 PM - 3:25 PM

  • Saturday

    Day off

About the company

Ons bied gespesialseerde netbal afrigting wat ons spelers se vaardighede, selfvertroue en talente help ontwikkel. Elke dogter kan hul volle bereik. "Stop wishing and start doing"

Our team

Danielle en Melissa

Top services

Service icon

Gr 1- 3 Dinsdae sessies

45 min

Alle graad 1 -3 dogters kan enige tydsgleuf kies wat op n Dinsdag val. Daar is slegs 8 plekke per tydsgleuf beskikbaar.  "Stop wishing and start doing"

Service icon

Gr 4-7 Doelsessies

45 min

Doelsessie kan slegs geboek word indien n dogter twee sessie 'n week doen. Daar is slegs 8 plekke per tydsgleuf beskikbaar.

Service icon

Gr 4-7 Maandae sessies

45 min

Alle graad 4-7 dogters kan hul groep sessie op Maandae boek. Daar is slegs 8 plekke per tydsgleuf beskikbaar. 

Reviews

0 reviews

Leave review