Company icon

Elizna Nel Opvoedkundige Ondersteuning

營業時間

  • 星期日

    店休

  • 星期一

    14:00 - 17:00

  • 星期二

    14:00 - 17:00

  • 星期三

    14:00 - 17:00

  • 星期四

    14:00 - 17:00

  • 星期五

    14:00 - 17:00

  • 星期六

    店休

公司資訊

團隊組成

Elizna Nel

Bianca Snyman

Hermine van der Poel

熱門服務

服務項目照片

Evaluasie - R500

60 分鐘

Ouers voel soms hulle was al oral en vind steeds nie antwoorde...dis dikwels omdat die drade nie verbind word deur een persoon nie. Tydens hierdie evaluasie samel Elizna inligting in oor alle vorige ingrepe en intervensies en toets die huidige vlak v

服務項目照片

Ouerkonsultasie - R500

60 分鐘

Indien 'n ouer raad en leiding benodig oor die pad vorentoe is hulle baie welkom om 'n konsultasie te bespreek.

服務項目照片

Beplanning & Tydsbestuur - R350

30 分鐘

Leerders word gehelp met effektiewe beplanning- en tydsbestuursvaardighede. Neem asb. kennis dat een sessie alleen nie voldoende is nie, maar wel 2-3

服務項目照片

Remediëring (Lees&spel) 30min. sessie - R350

30 分鐘

Tydens hierdie sessies werk ons intensief aan lees- en spelagterstande. Ons kyk ook na alternatiewe maniere van leer vir leerders met leerhindernisse en soek intens na die oorsake indien daar akademiese uitdagings is. Daarna stel ons 'n plan voor om

服務項目照片

Ekstra Afrikaanse hulpklas 50min. sessie - R200

60 分鐘

Indien 'n leerder hulp benodig met vakinhoud, taalkonsepte, die skryf van opstelle, begripstoetse asook die beantwoording van vraestelle kan u gerus van hierdie diens gebruik maak.

評論

0 客戶評論

留下好評