Imagem de apresentação da empresa
Logo da empresa

AgriShop.TV Programme

Sobre a empresa

Kies asb. die tydgleuf wat jou die beste sal pas om die AgriShop.TV Zoom opname te doen.

Ons het mooi ingehaal met opnames - baie dankie vir die vinnige reaksie in die vorige rondte opnames.

Die oop tydgleuwe is Dinsdae en Donderdae van 12h00 - 16h00. Laat weet as ons 'n spesiale tyd moet vasmaak, want ek moet ook weer spesiaal met die ateljee boek.

Kliek nou op die "Book Now" knoppie op die foto hierbo en laat weet gerus as jy enige vrae het.

Groete

Gerhard

Nossa equipe

Gerhard Kriel - AgriShop.TV

Top services

Ícone de serviço

AgriShop.TV Program Opname - Zoom

60 min

Bespreek asb. 'n tydgleuf wat u pas om die AgriShop.TV Zoom opname te doen. Kliek op "Book Now" knoppie op die foto om die beskikbare tydgleuwe te sien.

Comentários/Avaliações

0 avaliações

Deixe um comentário