Simply Brilliant Learner Suppport
Contatos
Agende agoraHorário de abertura
-
Domingo
Dia de folga
-
Segunda-feira
14:30 - 18:00
-
Terça-feira
14:30 - 19:00
-
Quarta-feira
Dia de folga
-
Quinta-feira
14:30 - 18:00
-
Sexta-feira
13:45 - 15:30
-
Sábado
Dia de folga
Sobre a empresa
Welcome to Simply Brilliant Learner Support!It is my passion to teach children study skills to enable them to excel in primary school, high school and beyond.This study skills course consists of 4 sessions:Session 1: Goal setting, Planning, and Time Management;Session 2: The Art of Creating Summaries;Session 3: Memorization Masterclass;Session 4: Practical Skills for Success.Bonus session a few months after the course: Refresher AND even more memorization techniques!Nossa equipe
Amanda Wepener
Top services
Breinprofiel assessering
60 min
Hierdie assessering is gebasseer op Carla Hannaford se werk waar ons die genetiese dominante gedeeltes van die brein, sintuie en spiere bepaal met behulp van bioterugvoer. Dit is 'n opsionele assessering wat gedoen kan word voordat daar met die kursu
1:1 Studiemetodes: 1ste Sessie
60 min
Tydens hierdie sessie fokus ons op doelwitstelling, tydsbestuur en beplanning en hoe om na jou brein om te sien.Belangrik: Skryf u naam waar naam gevra word, met die kind vir wie die afspraak gemaak word se naam en van in hakies, bv. Amanda (Haley We
1:1 Studiemetodes: 2de Sessie
90 min
Tydens hierdie sessie leer ek die kind hoe om opsommings te maak m.b.v. 3 opsomtegnieke.Ons kyk na basiese beginsels as dit kom by opsommings maak en vir hierdie sessie bring hul hul eie handboeke of skoolboeke saam.Belangrik: Skryf u naam waar naam
1:1 Studiemetodes: 3de Sessie
60 min
Tydens hierdie sessie leer ons 7 asemrowende memoriseringstegnieke! Bring opsommings saam wat reeds gedoen is - hier wys ek jou hoe maklik dit is om te leer!Belangrik: Skryf u naam waar naam gevra word, met die kind vir wie die afspraak gemaak word s
1:1 Studiemetodes: 4de Sessie
60 min
Hierdie sessie is 'n samevatting van die vorige 3. Ons leer ook 'n paar praktiese aksieplanne om dit nog makliker te maak om te leer. Ons kyk ook na konsentrasie- en toets skryf-wenke. Hier kry hul 'n praktiese plan vir sukses!Belangrik: Skryf u naam
Ekstra opsom-sessie (slegs indien sessie 1 tot 4 voltooi is)
60 min
Hierdie sessie kan bespreek word na afloop van die kursus indien 'n leerder graag nog hulp wil hê om op te som. Tydens hierdie sessie bring hul hul handboeke/skoolwerk en maak opsommings saam met my.Hierdie sessie word slegs 1:1 aangebied en kos R350
Booster studiemetode sessie (slegs indien sessie 1 tot 4 voltooi is)
60 min
Hierdie sessie word eers 'n paar weke/maande/jare na afloop van die kursus bespreek. Dit dien as 'n wonderlike 'refresher' EN hier leer hul nog 'n paar bonus memoriseringstegnieke aan.Wanneer 'n leerder die kursus in die Laerskool doen, beveel ek aan
Groepsklas: 2de sessie
90 min
Hierdie opsie word gekies wanneer 'n bespreking vir meer as een kind gemaak word om die kursus in groepsverband te voltooi.Tydens hierdie sessie leer ek die leerders hoe om opsommings te maak m.b.v. 3 opsomtegnieke.Ons kyk na basiese beginsels as dit
Groepsklas: 1ste sessie
75 min
Hierdie opsie word gekies wanneer 'n bespreking vir meer as een kind gemaak word om die kursus in groepsverband te voltooi. Dit sal tipies gekies word wanneer meer as 1 kind van 'n huishouding die kursus saam gaan doen, of wanneer hul saam met 'n maa
Groepsklas: 3de Sessie
75 min
Hierdie opsie word gekies wanneer 'n bespreking vir meer as een kind gemaak word om die kursus in groepsverband te voltooi.Tydens hierdie sessie leer ons 7 asemrowende memoriseringstegnieke! Bring opsommings saam wat reeds gedoen is - hier wys ek jou
Groepsklas: 4de Sessie
75 min
Hierdie opsie word gekies wanneer 'n bespreking vir meer as een kind gemaak word om die kursus in groepsverband te voltooi.Hierdie sessie is 'n samevatting van die vorige 3. Ons leer ook 'n paar praktiese aksieplanne om dit nog makliker te maak om te
Groep Booster studiemetode sessie (slegs indien sessie 1 tot 4 voltooi is) in groepsverband (vir 2 of meer leerders)
60 min
Hierdie sessie word eers 'n paar weke/maande/jare na afloop van die kursus bespreek. Dit dien as 'n wonderlike 'refresher' EN hier leer hul nog 'n paar bonus memoriseringstegnieke aan.Wanneer 'n leerder die kursus in die Laerskool doen, beveel ek aan
Comentários/Avaliações
0 avaliações