Company icon

Simply Brilliant Learner Suppport

Opening hours

  • Sunday

    Day off

  • Monday

    2:30 PM - 6:00 PM

  • Tuesday

    2:30 PM - 6:00 PM

  • Wednesday

    2:30 PM - 6:00 PM

  • Thursday

    2:30 PM - 6:00 PM

  • Friday

    1:30 PM - 3:30 PM

  • Saturday

    Day off

About the company

Welcome to Simply Brilliant Learner Support!


It is my passion to teach children study skills to enable them to excel in primary school, high school and beyond.


This study skills course consists of 4 sessions:
Session 1: Goal setting, Planning, and Time Management;
Session 2: The Art of Creating Summaries;
Session 3: Memorization Masterclass;
Session 4: Practical Skills for Success.

Bonus session a few months after the course: Refresher AND even more memorization techniques!

Our team

Amanda Wepener

Top services

Service icon

Breinprofiel assessering

60 min

Hierdie assessering neem omtrent 60 minute (terugvoer ingesluit). Een ouer moet asseblief die leerder vergesel.

Service icon

Studiemetodes: 1ste Sessie

60 min

Tydens hierdie sessie fokus ons op doelwitstelling, tydsbestuur en beplanning en hoe om na jou brein om te sien.

Service icon

Studiemetodes: 2de Sessie

90 min

Tydens hierdie sessie leer ek die kind hoe om opsommings te maak m.b.v. 3 opsomtegnieke.Ons kyk na basiese beginsels as dit kom by opsommings maak en vir hierdie sessie bring hul hul eie handboeke of skoolboeke saam.

Service icon

Studiemetodes: 3de Sessie

60 min

Tydens hierdie sessie leer ons 7 asemrowende memoriseringstegnieke! Bring opsommings saam wat reeds gedoen is - hier wys ek jou hoe maklik dit is om te leer!

Service icon

Studiemetodes: 4de Sessie

60 min

Hierdie sessie is 'n samevatting van die vorige 3. Ons leer ook 'n paar praktiese aksieplanne om dit nog makliker te maak om te leer. Hier kry hul 'n praktiese plan vir sukses!

Service icon

Studiemetodes - Groepsessie

90 min

Service icon

Bonus studiemetode sessie

60 min

Hierdie sessie word eers 'n paar weke/maande na afloop van die kursus bespreek. Dit dien as 'n wonderlike 'refresher' EN hier leer hul nog 4 bonus memoriseringstegnieke aan.

Reviews

0 reviews

Leave review